Die o.16 A hokkiespan van HVS het ‘n baie goeie hokkieseisoen beleef.  Hulle het 23 wedstryde gespeel waarvan hulle 19 gewen het.  Tydens die wedstryde is 66 doele aangeteken.

Die kersie op die koek was die pragtige wedstryd wat hulle teen Union High School tydens interskole gespeel het en met 2 – 0 gewen het.

Ons bedank graag ons borge, mnr. Alfred Stannard en mev. Ilse Botha.

 

Foto: Agter: Tyneal Botha, Mev Paula Zandberg (afrigter), Astrid Langeveldt, Elaine van Rensburg, Leigh-Zay Gysman, Robyn Koetaan, Marlien Crewe-Brown, Anja Smit, Haley Read, Elize de Jager en Elne Marx.

Voor:Lynette Truter, Inke van Der merwe, Marlie van der Merwe, Chloe Stannard, Jana Muller

Meer Nuusberigte