Verlede week het Hoër Volkskool teen Hoërskool Middelburg muurbal gespeel. Die wedstryde het plaasgevind in Graaff-Reinet en daar is in baie goeie gees meegeding.  Hoër Volkskool se spelers het alles uitgehaal en het Middelburg verslaan met ‘n telling van 17 – 5.

Hier is van die Volkskoolspelers besig om te ondersteun: Voor: Danè thiart, Injke van der Merwe, Alwyn van der Merwe en Llewellyn Crewe-Brown

Meer Nuusberigte