Tydens die Septembervakansie word daar twee groot toernooie aangebied in Boogskiet. Die eerste toernooi is ‘n Interprovinsiale toernooi wat gevolg deur ‘n interskole toernooi. Hierdie toernooie vind albei plaas in Emalalheni, Witbank

Hoër Volkskool word baie goed verteenwoordig in die Oos-Kaap HOërskole B-Span met die volgende skuts wat in die span ingesluit is:

Agter: Lieben Bekker, Sanmari de Goede,  Juryna Fourie.

Voor: Petronè Fourie,  Xander Mostert en Mathys Oberholzer.

Afwesig Pierre van der Merwe

Meer Nuusberigte