Drie gimnaste van Hoër Volkskool het aan die jaarlikse ‘South Zone’ Kompetisie in Uitenhage deelgeneem tydens die Junie-vakansie.  Hierdie graad 8 leerlinge het hul Distrikkleure ontvang, en het die Sarah Baartman (Cacadu-distrik) verteenwoordig. Deelnemers van die Oos-Kaap, Westelike Provinsie, Boland, Noord-Kaap en Suid-Kaap het aan hierdie kompetisie deelgeneem.

Jana Neethling,  Sophia Louw en  Zoe Hattingh het elkeen ‘n silwer medalje verower as vlak 1 gimnaste.  Baie geluk!

Meer Nuusberigte