HVS se onderhoofdogter en hokkiekaptein, Inge van Rooyen, het haar honderdste wedstryd vir HVS gespeel.

Haar ouers, Dawie en Wilna van Rooyen, beide oudskoliere van HVS was langs die baan om hierdie mylpaal saam met haar te vier.

Baie geluk, Inge, met hierdie wonderlike prestasie.

 

Op die foto is Inge saam met haar ma, Wilna van Rooyen

Meer Nuusberigte