Anke en Tarien van der Westhuizen het die afgelope naweek aan die SA Metaal Silhouette se Bloemfontein MSK – OPE  deelgeneem.

Anke behaal ‘n totaal van sewe eerste plekke in die 0.20 afdeling en een eerste plek in die Ope afdeling. Tarien behaal twee derde plekke en een tweede plek in die 0.20 afdeling, terwyl sy ook ‘n tweede plek behaal in die Ope afdeling. Wat hierdie prestasie nog beter maak, is dat Anke nog in gr 11 is en Tarien in gr 8.

Meer Nuusberigte