Die volgende tennisspelers van Hoër Volkskool is ingesluit by die OP Platteland tennisspanne. Petri van der Merwe het ‘n uitsonderlike prestasie beriek deur ook ingesluit te word by die OP-span. Hy gaan die Oostelike Provinsie by die SA Skole-toernooi verteenwoordig.

Alwyn van der Agter: Merwe( 0.16), Dieter Bertram (0.19), Victor Dercksen (0.14), Marco  Jooste (0.16), Dane Thiart (0.16).

Voor: Petri van der Merwe (OPP 0.16, OP 0.15) Labre Oosthuizen (0.19), Inke van der Merwe (0.0.16), Dehana van der Merwe (0.19) en Petrone Fourie (0.16).

Hooffoto: Twee sussies van Hoër Volkskool en hul boetie van Laer Volkskool.  Al drie  is opgeneem in die OP Plattelandspan. Inke van der Merwe (0.16), Ruan van der Merwe (0.12) en Dehana van der Merwe (0.19).

Meer Nuusberigte