Die volgende leerlinge van Hoër Volkskool is verkies tot die OP Tweekamp-spanne wat die 2de Februarie aan ‘n interprovinsiale tweekamp byeenkoms in Oudtshoorn gaan deelneem. Dit sluit die dissiplines swem en hardloop in.

Marlien Crewe- Brown, 0.15 B  span, Llewellyn Crewe-Brown, 0.17 A span en Danè Thiart 0.15 Ontwikkelingspan.

Baie geluk en baie sterkte!

Meer Nuusberigte