By die jaarlikse gr 8 konsert is die nuwe onderwysers by die skool ook nie ontsien nie, en moes hul ook ‘n item lewer. Hul het hul uitstekend van hul taak gekwyt en die leerlinge het uit hul mae gelag vir hul toneelspel.

Links: me. Jonkers, mnr Wiid, me. Coetzee, me. Venter en me. Steenkamp op die verhoog besig. Me Steenkamp was ‘n onderwyseres en die res was leerlinge. hul het ‘n gewone dag by die skool uitgebeeld.

By die konsert is die sottekoning en die sottekoning aangewys vir die jaar. Hier staan Lynette Truter, sottekoning, en Victor Dercksen, sottekoning, trots met hul krone.

Ons hoop die gr 8 klas van 2019 gaan ‘n besondere skoolloopbaan by Hoër Volkskool hê

Meer Nuusberigte