Hoër Volkskool is nou offisieël ‘n groen skool.  Hoër Volkskool herwin al vir ‘n geruime tyd, maar nou gaan ons dit op grootskaal begin doen.  Hierdie projek maak deel uit van die gr 10’s se lewensoriëntering projek. Hulle maak die dromme self skoon en gaan help ook om die trokke te laai.

Op die foto verskyn die gr10 leerlingraadslede, met ons nuwe herwinningsdromme wat in elke klas beskikbaar is.

Vlnr: Wayde Minnaar, Dieter Bertram, Emile Bosch en Labre Oosthuizen.

Meer Nuusberigte