Hoër Volkskool het ons interne redenaarskompetisie aangebied. Na ‘n baie taai stryd tussen die sprekers het Astrid Langeveldt tweede geëindig in die juniors afdeling terwyl Carlin Jansen tweede geëinndig het in die senior afdeling.

Die wenners was Justin Gafoor (Seniors) en Annelie Pieterse (Juniors)

Meer Nuusberigte