Maryna Nel, Marichen Piek, Lara du Plessis en Lykita Koeberg is na afloop van die afgelope rondtes netbalproewe gekies om die Oos-Kaap te verteenwoordig.

Hul is gekies vir die 0.18 span wat tydens die Junie-vakansie aan ‘n interprovinsiale toernooi te Boksburg gaan deelneem. Dit is ‘n dubbele eer vir ons skool, nadat Lara en Lykita tydens die April-vakansie gekies is vir die Arthur Johnson span wat tydens die Septembervakansie na die Verenigde Koninkryk gaan toer, ook vir hul netbaltalent.

Meer Nuusberigte