ATKV-bestuur

By Hoër Volkskool is deelname aan kultuuraktiwiteite baie belangrik.Die ATKV-bestuur vir 2023 is as volg:Voorsitter: Helé de KlerkOndervoorsitter: Sue Mari BurgerSekretaris: Megan HendrikseTesourier: Remé VorsterOndersteunende rol:Tyneal BothaRaquel AndrewsChantél van der NestBaie sterkte met die jaar se werksaamhede!Foto vlnr: Megan Hendrikse, Sue-Mari Burger, Helé de Klerk, Remé Vorster, Tyneal Botha, Raquel Andrews en Chantél van der…

Lees Meer

HVS Kleurgala

Op Woensdag, 1 Februarie, het Hoër Volkskool die jaarlikse kleuregala aangebied. Ten spyte van ‘n baie warm dag, het die dag se program goed verloop.Baie geluk aan Kate-Lynne Kruger wat 3 rekords tydens die gala verbeter het:100 m rugslag,50 m borsslag4 x 25 m individuele wisselslag.Die oudste rekord wat sy verbeter het, is die 100…

Lees Meer

HVS Hokkie

Met die aanbreek van die 2023-hokkieseisoen het HVS verlede week hokkieproewe gehou om ‘n oefengroep te kies.Oud-Volksie Bebe (Steyn) Claassen, matriek 1977, was een van die keurders tydens die proewe. Bebe het vanaf 1987 tot 1993 vir die Springbokhokkiespan gespeel en was daarna vanaf 1998 tot 2000, die SA o.18 dogters hokkiespan se afrigter. Die…

Lees Meer

Robotika

HVS het in 2022 Robotika aan die leerders bekendgestel.Die eerste robotika klas vir 2023 het vir groot opwinding gesorg en het die leerders se probleemoplossingsvaardighede aangewakker.Die manne het hierdie rondte gewen, maar die dogters is reg vir die volgende uitdaging! Die dogters is van mening dat robotte programmeer meer in hulle lyn is.

Lees Meer