HVS het in 2022 Robotika aan die leerders bekendgestel.
Die eerste robotika klas vir 2023 het vir groot opwinding gesorg en het die leerders se probleemoplossingsvaardighede aangewakker.
Die manne het hierdie rondte gewen, maar die dogters is reg vir die volgende uitdaging! Die dogters is van mening dat robotte programmeer meer in hulle lyn is.

Meer Nuusberigte