Dux-leerling 2021

BAIE GELUK aan Petroné Fourie wat as die Dux-leerling vir die 2021 akademiese jaar aangewys is. Petroné het die Rupert Prestasie Toekenning ontvang as gesamentlike TOP MATRIEK in Graaff-Reinet vir 2021. Sy deel hierdie prestasie met James Rose-Innes van UHS.Petroné, die jongste van drie Fourie-sussies het verlede jaar haar skoolloopbaan aan Hoër Volkskool voltooi. Dit…

Lees Meer