Baie geluk, Chris!
Chris de Wet, ‘n graad 12-leerling van Hoër Volkskool, het op 26 Julie aan die Madibas Road Race in Gqeberha deelgeneem.
Hy het die 21.1 km halfmarathon voltooi met ‘n uitmuntende tyd van 1:56:18.
Ons is ongelooflik trots op jou deursettingsvermoë en prestasie, Chris! Jy is ‘n ware voorbeeld van Volksie-gees in aksie!