Na ‘n week vol sport en gees, sluit ons Interskole behoorlik af met ’n aand wat jy nie wil mis nie!

🍽️ Kom honger! Daar wag heerlike kosstalletjies met iets vir elke smaak.
💃 Bring daai dansskoene! Die langarm-dansbaan gaan klop onder jou voete.

🎟️ Toegang: R100 per voertuig

By aankoms ontvang jy ‘n parkeerkaartjie wat jy in die aand by die kontantkroeg kan verruil vir ‘n R50 kroegkaartjie.

Meer Nuusberigte