Interskole is om die draai, en ons maak dit maklik vir jou om veilig en gerieflik te parkeer. Volkskool bied verskeie parkeeropsies vir besoekers aan – daar is iets wat by elkeen se behoefte pas.

Beplan vooruit, verseker jou plek en fokus op wat saak maak – die gees, die sport en die saamwees!

Meer Nuusberigte