Baie geluk aan Handru Olivier wat die Sarah Baartman-distrik verteenwoordig het tydens die Oos-Kaap Interdistrikte Skaaktoernooi, gehou op 11 en 12 Julie by die Universiteit van Fort Hare in Alice.

Ons is trots op jou, Handru, en op jou toewyding en harde werk om hierdie prestasie te behaal!

Meer Nuusberigte