02-08-2025
HVS vs Gill Kollege
HVS Hokkie 1ste
HVS Hokkie 1ste
Gill Kollege Hokkie 1ste
Gill Kollege Hokkie 1ste
8
0
Volkskool se hokkiespanne het die naweek op 'n hoogtepunt afgeskop met oortuigde oorwinnings teen Gill Kollege.
Die o.16A-span het Gill Kollege se derde span met ’n indrukwekkende telling van 10 – 0 verslaan. Daarna het die eerstespan hul krag en vaardigheid gewys deur Gill Kollege se eerstespan met 8 – 0 te klop.