02-08-2025
HVS vs Gill Kollege
HVS Rugby 1ste
HVS Rugby 1ste
Gill Kollege Rugby 1ste
Gill Kollege Rugby 1ste
38
32
Vandag was ’n dag van groot sport en nog groter geesdrif toe Volkskool se rugby- en netbalspanne teen Gill Kollege te staan gekom het. Elke span het karakter gewys en ons skool se naam met trots gedra!
Rugby
o.14 verloor 12 – 24
o.15 wen 34 – 3
o.16 wen 24 – 14
Tweedespan wen 22 – 17
Eerste span wen 38 – 32