23 Jul 2025 Baie geluk aan ons top 10 akademiese leerders vir die tweede kwartaal! Julle deursettingsvermoë, toewyding en harde werk word raakgesien en waardeer. Ons is trots op elkeen van julle! Hou aan mik na uitnemendheid.
23 Jul Welkom by Hoër Volkskool Mev Cecilia Pienaar Ons is trots om Mev. Cecilia Pienaar as deel van die Hoër... Lees Meer
21 Jul Huis Cronje bied Vroue-Tee aan! Kom vier Vrouedag op Vrydag, 8 Augustus saam met ons! Kaartjies beskikbaar... Lees Meer
2 Jul Interskole Aandfunksie Ons begin die slapies (of dalk skapies🐑) tel!Nog net 56 dae voor... Lees Meer