Ons leerders het onlangs twee opwindende besighede in Gqeberha besoek as deel van hul tegnologie-ondersoek.

🔧 By die eerste besigheid het hulle gesien hoe tegnologiese toerusting ontwerp en beplan word – van konsep tot rekenaarmodellering.

⚙️ By die tweede besigheid het hulle beleef hoe hierdie toerusting vervaardig en in mekaar gesit word. Die leerders kon sien hoe elke komponent sy plek kry in die groter prentjie!

‘n Waardevolle leerervaring wat teorie en praktyk op ‘n dinamiese manier verbind het!

Meer Nuusberigte