Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die Oos-Kaapbyeenkoms deelgeneem het en ‘n krultoekenning vir hul puik prestasies verdien het:
Tristan Lodewyk – 400m
Jarrod Gerber – 800m én 1500m
Vincent Pienaar (afwesig op die dag) – 100m
Ons is trots op julle almal! Hou aan hard werk – julle maak ons trots!

Meer Nuusberigte