Op 31 Januarie 2023 het Hoër Volkskool by Union High School aan ‘n skaakbyeenkoms deelgeneem. Die byeenkoms is in die vorm van ‘n individuele toernooi.
Jaden Booysen was die dag se beste speler. Baie geluk, Jaden!
Dankie aan UHS vir die byeenkoms se aanbied.

Meer Nuusberigte