Bekerwenners tydens HVS se kleureatletiekbyeenkoms:
Junior Victrix Lurodum:
Mikha Enslin
Junior Victor Ludorum:
Hannes van der Merwe
Senior Victrix Lurodum:
Malandri Lombard
Senior Victor Ludorum:
Valentino Johannes

Uitblinkers in die baanitems is as volg:
NAELLOPE
Malandri Lombard: 200 m
Ethan Japhta: 100 m
VINNIGSTE 1500 M
Dogter: Jamie-Lee Gerber
Seun: Valentino Johannes

Baie geluk aan die atlete met hul goeie prestasies.

Meer Nuusberigte