Die volgende gimnaste het die afgelope naweek aan die Oos-Kaap Gimnastiek Kampioenskappe kompetisie deelgeneem. Hul het die Karoospan verteenwoordig en elkeen ‘n brons medalje verower.

Vlnr: Jana Neethling, Sophia Louw en Zoe Hattingh

Meer Nuusberigte