Die afgelope naweek het sewe van ons netbalspeelsters aan die finale Oos-Kaap Netbalproewe te Oos-Londen deelgeneem. Van die sewe speelsters is vyf gekies tot die 0.18 span wat tydens die Junie vakansie aan die Interprovinsiale toernooi in Boksburg gaan deelneem.

Hul is vlnr: Dehana van der Merwe, Lykita Koeberg, Maryna Nell, Linda Lotter en Caryn Swartz.

Meer Nuusberigte