Die gr 8 leerlingrraad vir  die termyn 2019 is aangekondig.

Hul is van links na regs: Lynette Truter, Melandri Lombard, Danah Nel en Hennie Barnard. Om Volksies se leierskap te ontwikkel is vir ons ‘n groot prioriteit.  Baie sterkte aan hierdie vier leerlinge!

Meer Nuusberigte