Twee van Hoër Volkskool se belowendste hokkiespelers het tydens die vakansie deelgeneem aan ‘n toernooi in Holland.

Chloè Stannard (links) en Anje Smith het hier hul hokkievaardighede verbeter deur twee klinieke by te woon wat aangebied is deur Internasionale hokkiespelers van regoor die wêreld.

Hul het vier wedstryde gespeel. Hul verloor teen Oranjerood Klub, en teen Laren klub, wat die tweede beste klub in Holland is. Hul speel gelykop teen Cologne Klub asook teen die klub van Rotterdam.

Hou gerus hierdie twee Volksies dop op die hokkieveld!

Meer Nuusberigte