ATKV-Jeugtak se nuwe bestuur

Dit is met groot opgewondenheid dat HVS se ATKV-Jeugtak die volgende leerders aankondig, wat tot die ATKV-bestuur vir 2024 verkies is. Hulle beplan al reeds ‘n hele paar opwindende projekte vir die jaar. Die komitee gaan op die ATKV se doelwitte om Afrikaans as Moedertaal te bevorder, voortbou. Foto: Agter: Bianca Swart, Jozelle Calitz (onder-voorsitter),…

Lees Meer

Atletiek

Hoër Volkskool het op Woensdag, 24 Januarie hul jaarlikse kleure atletiekbyeenkoms aangebied. Ondanks die karooson wat vir hoë temperature gesorg het, het dit geensins die Volksie-atlete terug gehou nie. Deelname aan dié geleentheid was ‘n rekord opsig self. Dit het met goeie gees en uitstekende prestasies gepaard gegaan, wat van die dag ‘n belewenis gemaak…

Lees Meer

Junior Leerlingraad

Die volgende graad 8-leerders het met die intrapslag by Hoër Volkskool, goeie leiereienskappe getoon en is deur hul jaargroep tot die junior leerlingraad vir 2024, verkies. Hulle het op Maandag, 29 Januarie hul eed afgelê.HVS wens elkeen van hierdie leerders ‘n suksesvolle termyn toe.Foto (vlnr): Chelsea Hendricks, AW Lambrechts, Arno Slabbert en Monique Nell.

Lees Meer

Swem

HVS-swemmer, Kate-Lynn Kruger, het gedurende Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championship swemgala in Gqebera deelgeneem, waar sy oudergewoonte haar beste gegee en baie goeie tye opgestel het. Sy het ook vroeg vanjaar aan die A-liga swemgala, in Gqebera, deelgeneem. Tydens hierdie byeenkoms het sy twee eerste plekke, ‘n tweede plek en ‘n derde…

Lees Meer

Huis Cronje

Dit is híer, in die eetsaal van Huis Cronje, waar jou kind tuis en welkom is. Híer waar jy lag oor die dag se mannewales, onmisbare vriendskappe koester en daagliks smul aan gebalanseerde, tuisgemaakte maaltye wat Huis Cronje soos huis laat voel.

Lees Meer