
HVS vs Gill Kollege

HVS Netbal 1ste

Gill Kollege Netbal 1ste
19
26
Ons spanne het alles in die stryd gewerp teen ’n sterk Gill Kollege, en die wedstryde was vol opwinding, deursettingsvermoë en spanwerk van die hoogste gehalte.
Uitslae:
o.15B verloor 10–12 – ’n ware naelbytwedstryd!
o.15A wen 14–7
o.16B speel gelykop 16–16
o.16A wen 27–19
1ste span verloor 19–26
Uitslae:
o.15B verloor 10–12 – ’n ware naelbytwedstryd!
o.15A wen 14–7
o.16B speel gelykop 16–16
o.16A wen 27–19
1ste span verloor 19–26