Layton Meshilinie, ‘n graad 10-leerling aan Hoër Volkskool, het onlangs aan die finale Sarah Baartman skaakproewe te Jeffreysbaai deelgeneem. Hy het baie goed gevaar by die toernooi en is in die finale o.18 Sarah Baartman skaakspan opgeneem wat in Oktober, ook te Jeffreysbaai, aan die Interprovinisiale Skaaktoernooi gaan deelneem. Baie geluk, Layton.
Lees MeerJohndré Ludick, ‘n graad 11-leerder aan Hoër Volkskool, is gekies vir die Nasionale span wat aan die Reply Italian Golf Championship in Italië gaan deelneem. Die span bestaan uit 4 lede wat Suid-Afrika in die kompetisie wat al vir 16 jaar aangebied word, gaan verdedig. Daar is altesaam 20 lande wat aan hierdie kompeitisie van…
Lees MeerHVS se netbalspanne speel môre hul Interskole wedstryde teen Gill Kollege. HVS se eerste netbalspan is as volg: (Foto vlnr) Jay-Lynn Daniels (HV en O-kapt) Tammy Ludick (AV) Lenique Pienaar (V) Antio-Jean Hufkie (AV) Nomza Koopman (VV) Romanicha Stoffels (S en Kaptein) Sanet Grobler (HD) Melandré Kombani (D) Baie sterkte aan al ons netbalspanne!
Lees MeerOns immergewilde skaapkop, afval en beesstertaand is hier! R130 per persoon Vrydag, 28 Julie 2023 19:00 tot laat Die Volksie Kontantkroeg beskikbaar. Kaartjies nou beskikbaar by die skoolkantoor – 049 8910514
Lees MeerBesoek ons opedag op 28 Julie 2023 om 10:00 Bevestig jou teenwoordigheid: 049 8910803 of admin@laervolkskool.org
Lees Meer