Layton Meshilinie, ‘n graad 10-leerling aan Hoër Volkskool, het onlangs aan die finale Sarah Baartman skaakproewe te Jeffreysbaai deelgeneem. Hy het baie goed gevaar by die toernooi en is in die finale o.18 Sarah Baartman skaakspan opgeneem wat in Oktober, ook te Jeffreysbaai, aan die Interprovinisiale Skaaktoernooi gaan deelneem.

Baie geluk, Layton.

Meer Nuusberigte