Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat ons eerste netbalspan verlede week hul splinternuwe klere ontvang het! Die span lyk nie net fantasties nie, maar voel ook trots.

Ons wil graag ‘n groot dankie sê aan ons hoofborg, Tyremart Graaff-Reinet , vir hul ruim bydrae en ondersteuning. Julle maak ‘n groot verskil in ons span se reis en sukses!

Dankie dat julle saam met ons bou aan die toekoms van sport.

Meer Nuusberigte