9 Apr 2025 Baie geluk aan al ons leerders wat hul plek op die Top 10 verwerf het! Jou harde werk en toewyding word altyd beloon. Hou aan om te streef na uitnemendheid!
4 Jun Hoër Volkskool bring hul kant tydens ATKV Redenaars semi-finaal Dit is ‘n bepaalde voorreg dat HVS vanjaar 4 sprekers in die... Lees Meer
2 Jun Netbal Eerste Span Kry Nuwe Klere! Ons is ongelooflik opgewonde om aan te kondig dat ons eerste netbalspan... Lees Meer
19 Mei Hokkie-naweek teen Hoërskool Outeniqua Hierdie naweek het Volkskool se hokkiespanne die veld betree teen Hoërskool Outeniqua.... Lees Meer