Na afloop van 2024 se eindeksamen, word leerders vir hul harde werk op akademiese gebied beloon.
Die volgende graad 10-leerlinge behaal ‘n krul-toekening:

- Inke-Lerie Ferreira
- Elzahn Dinjana
- Hannes van der Merwe
- Mienke Janse van Rensburg
- Gaby Hall
- Venique Meyer
- Vochenique Meyer
Die volgende leerlinge behaal ‘n krul-toekenning vir hul akademiese prestasie in graad 11:

- Anna-May Hayes
- Michayle Maarman
- Rikus Kleyn
Die volgende graad 10-leerlinge behaal erekleure vir akademie:

- Alice du Toit (afwesig)
- Mikha Enslin
- Cara Nel
- Charl Conradie
- Zenobia Homveld
Graad 11-leerlinge wat vir erekleure kwalifiseer:

- Janine Coetzer
- Chris de Wet
- Joshua du Toit
- Saré Viljoen
Baie geluk, ons is baie trots op julle!