2 Mei 2023 Ons is baie trots op Hoër Volkskool se Johndre Ludick, wat tans agste op GolfRSA se o.17-ranglys is. Baie geluk, Johndre. Meer inligting: https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=6244759495599758&id=537908499618248&sfnsn=scwspwa&mibextid=VhDh1V
28 Apr ATKV Redenaars Hierdie 7 raakpraters het Hoër Volkskool met trots verteenwoordig by die eerste... Lees Meer
28 Apr Tarkastad Perdry GROOT geluk aan Gaby Hall wat aan die Tarkastad Skou deelgeneem het... Lees Meer
24 Apr Die Hekkie-Tradisie by Hoër Volkskool Die Matriekklas van 2025 het ‘n splinternuwe en betekenisvolle tradisie by Hoër... Lees Meer