Wêreldbiddag vir vroue

Op Vrydag 1 Maart 2024, het Hoër Volkskool se leerlingraad ‘n Wêreldbiddag vir Vroue geleentheid aangebied. Ruth Maya, van Migdalor Ministries in Graaff-Reinet, het ‘n baie treffende boodskap aan die meisies gebring. Die seuns is bedien deur pastoor Phillip Jonker, van die plaaslike AGS Kerk. Dit was ook ‘n baie positiewe boodskap. Temzynne Juries, lid…

Lees Meer