Stefan Neethling ontvang die volgende toekennings vir Akademie:
English 1st Additional Language Goud
Wiskunde Goud
Ekonomiese- en Bestuurswetenskap Goud
Natuurwetenskap Goud (Beste)
Sosiale Wetenskap Goud
Tegnologie Goud
Hy kry ook die ST 10 KLAS VAN 1950 BEKER asook die
PSG KORTTERMYNVERSEKERING PRYS: Eerste klasposisie met ‘n gemiddeld van 86,2% in Gr 9