Vroeër in die kwartaal het Hoër Volkskool se eerste hokkiepsan deelgeneem aand die Greg Beling hokkiefees in Oos-Londen. Tydens die toernooi het Tallies Agency, ‘n besigheid wat belowende hokkiespelers identifiseer, drie van HVS se hokkiespelers aangewys as belowende hokkiespelers.

Zandri Groenwald (0.18), Lisa Steynberg (0.18) en Alecia Louw (0.16) is gekies as spelers as deel van ‘n uitnodigingspan wat later die jaar na Nederland vertrek op ‘n hokkietoer. Baie geluk!

Foto: Zanri Groenewald, Lisa Steynberg en Alecia Louw.

Meer Nuusberigte