Die afgelope naweek het Hoër Volkskool kragte gemeet teen Hoërskool Despatch. dit was ‘n lekker dag met gemengde uitslae: Die netbal het bietjie swaar gekry maar dit was ‘n goeie leerskool vir die meisies. die spanne het hul harte uitgespeel en nooit gaan lê nie.

Die hokkie het ‘n goeie dag beleef, met die volgende tellings:
o.16A wen 7-1
die eerste span wen 9-1.

Die rugby het ook baie goed gedoen en die volgende tellings behaal:
Eerstespan wen 38-10
Tweedes verloor 19-38
0.16 wen 41- 26
0.15 verloor 17-24
0.14 wen 48-8

Meer Nuusberigte