Op Saterdag 13 April, het Hoër Volkskool se skuts aan twee kompetisies deelgeneem. Die Volkskool Ope en die Graaff-Reinet Ope kompetisie was in die saal by die Botaniese sportgronde aangebied en hoërskool-, laerskool- en volwasse skuts het deelgeneem. Uiteraard was die weer nie ‘n faktor nie. In die Volkskool Ope het John Read 50 behaal.…
Lees MeerWoensdag 17 April het die SANBS Hoër Volkskool besoek en leerders het die geleentheid gehad om bloed te skenk. Altesaam 36 eenhede is geskenk by hierdie belangrike geleentheid.
Lees MeerMe. Sunet Gildenhuys en die HVS graad 12 Verbruikerstudieleerders, was baie bevoorreg om gister op ‘n uitstappie na Niblitz by Profcon Resort te gaan. Oud-Volksie, mev. Bethmaree Botha het vir hulle verduidelik en gedemonstreer hoe om met gelatien te werk en elke leerder kon help om lekker sjokolade mouse en ‘n kaaskoekie te maak en…
Lees MeerSaterdagoggend het Hoër Volkskool se sportspanne baie vroeg vertrek vanuit Graaff-Reinet na Westering High te Gerberha. Die weersomstandighede was uitstekend vir goeie sport. Volkskool het baie goed gedoen op die dag. Die uitslae was as volg: Sportuitslae: Netbal 0.14A verloor 6 – 22 0.15A wen 20 -11 0.16A wen 19-10 1ste wen 24-15 Hokkie 0.16B…
Lees MeerDie volgende leerders het met hul top prestasies in somersporte uitstekend gevaar en hul erekleure verdien. Baie geluk met hierdie besondere prestasie!
Lees MeerDie volgende atlete het spantoekennings ontvang vir hul deelname aan atletiek die afgelope seisoen: Danesio Matayi 0.15, Curtley Jacobs 0.17, A.W. Lamprechts 0.14, Christiaan Swiegers 0.15, Hannes van der Merwe 0.17, Pieter Nel 0.15, Tristan Lodewyk 0.14. Voor: Veruschka Meshilinie 0.14, Mikha Enslin 0.17, Mienke Janse van Rensburg 0.17,Jani van der Merwe 0.19 en Deidre…
Lees MeerChris de Wet en Charl Conradie het aan die Suid-Afrikaanse Vlak 2-swemgala deelgeneem. Die gala is by die N.A. Smit swembad in Oudtshoorn aangebied.Chris het aan sewe items deelgeneem en in ses items ‘n persoonlike beste tyd behaal.Charl het ook aan sewe items deelgeneem en in ses items ‘n persoonlike beste tyd behaal.Charl wen die…
Lees MeerDie volgende leerders het na afloop van die somerseisoen krul-toekennings ontvang vir hul onderskeie sportsoorte. Baie geluk!
Lees MeerErik Swanepoel het die naweek van die 16de Maart 2024, aan die Rover Motorfietsklub se Enduro tweede rondte deelgeneem. Die rondte was baie vinnig, met n mengsel van los klippe, los grond en sand. Op sekere seksies was daar ‘n topspoed van 120-130 km/h gehaal en moes hy teen die hoë spoed met tye ‘n…
Lees Meer