Op Saterdag 13 April, het Hoër Volkskool se skuts aan twee kompetisies deelgeneem. Die Volkskool Ope en die Graaff-Reinet Ope kompetisie was in die saal by die Botaniese sportgronde aangebied en hoërskool-, laerskool- en volwasse skuts het deelgeneem.

Uiteraard was die weer nie ‘n faktor nie. In die Volkskool Ope het John Read 50 behaal.

Uitslae van die Volkskool Ope:
Hoërskole afdeling:
Seuns:
Goud: John Read, Hoër Volkskool, 278

AAG (Adult Archery Group)
Dames:
Goud: Carol Cronje, Hoër Volkskool, 281

Topskuts: Carol Cronje met 281 punte

Uitslae van die Graaff-Reinet Ope:
Hoërskole afdeling:
Dogters:
Silwer: Danel de Koker, Hoër Volkskool, 257 9×10
Brons: Iva Hendrikse, Hoër Volkskool, 257 7×10
Seuns:
Goud: John Read, Hoër Volkskool, 271
Dames:
Goud: Carol Cronje, Hoër Volkskool, 264

Meer Nuusberigte