Saterdagoggend het Hoër Volkskool se sportspanne baie vroeg vertrek vanuit Graaff-Reinet na Westering High te Gerberha. Die weersomstandighede was uitstekend vir goeie sport. Volkskool het baie goed gedoen op die dag.

Die uitslae was as volg: 

Sportuitslae:

Netbal 

0.14A verloor 6 – 22

0.15A wen 20 -11

0.16A wen 19-10

1ste wen 24-15

Hokkie

0.16B wen 1-0

0.16A gelyk 2-2

1st gelyk 1-1

Rugby

0.14 verloor 7-14

0.15 verloor 3 -8

0.16 wen 18-8

2es wen 12 – 10

1es wen 36-12

Meer Nuusberigte