HVS vs Despatch

HVS Rugby 1ste

Despatch Rugby 1ste
32
20
Gister het Hoër Volkskool na Despatch getoer en deelgeneem aan ‘n volwaardige sportdag vol gees en mededinging.
Hier is die uitslae:
Rugby:
- o.14A verloor 0 – 23
- o.15A wen 15 – 10
- o.16A verloor 7 – 25
- Tweede span verloor 5 – 15
- Eerste span wen 32 – 20
Hokkie:
- o.16A speel teen Despatch se eerste span verloor 0 – 2
- Tweede span speel teen Despatch se o.16 wen 4 – 0
Netbal:
- o.15A speel teen Despatch se tweede span verloor 12 – 14
- o.16A speel teen Despatch se o.16B verloor 18 - 19
- Eerste span speel teen Despatch se tweede span verloor 24 – 30
Baie dankie aan al ons spelers en afrigters vir hul toewyding en spanpoging!