ATKV Beroepsaand

Op 15 Augustus het die ATKV-tak Spandaukop ‘n baie suksesvolle beroepsaand by Hoër Volkskool aangebied. Klaskamers is as stalletjies ingerig en dit is waar verskillende beroepsrigtings voorgestel is.Van die uitstallers het van ver af gekom om ons leerders in die Karoo te kom bedien. Hulle het ook baie moeite gedoen met hul stalletjies om die…

Lees Meer

HVS seëvier by PodiumPret finaal in Paarl

Hoër Volkskool was vanjaar in die bevoorregte posisie om vier sprekers in die landswye PodiumPret finaal te hê wat op Vrydag, 09 Augustus, by La Rochelle Hoër Meisieskool in die Paarl aangebied is. Dié sprekerskompetisie slyp deurlopend aan die sprekers se vaardighede om krities en kreatief hul opinies in Afrikaans te redeneer, motiveer en oor…

Lees Meer

ATKV Tienertoneel

Hoër Volkskool se twee toneelproduksies, “En Dan” en “Wag” het op 6 Augustus aan die ATKV tienertoneel in Port Elizabeth deelgeneem. Die Toneelstukke het die volgende uitslae behaal: En dan het ‘n Brons gekry.Die stelontwerp het ‘n Brons gekry.Beligting wat deur Jaydene Vaaltyn gedoen is het ‘n Brons gekry.Klank wat deur Anzel Kleynhans gedoen is…

Lees Meer

Boogskiet

HVS se boogskietspan het vroeg verlede Saterdagoggend vanaf Boknes se Voortrekkerk kampterrein na Bathurst skougronde vertrek, waar die OP Kampioenskappe aangebied is. Dit was die finale stap voor die verkiesing van die OP spanne vir die Nasionale Provinsiale kompetisie.Daar het 112 skuts van regoor die Oos-Kaap deelgeneem. Die eerste rondte was die bullseye rondte, wat…

Lees Meer

Logan Toneelfees

Hoër Volkskool se toneelgroep, “Skool in Afrikaans” het op Woensdag 31 Julie, aan die Logan Toneelfees te Fraserburg deelgeneem. Dit was vir die spelers ‘n groot ervaring.Darion Jooste is geprys vir sy vertolking van Fiela se kind.

Lees Meer

WOW Spelfees

Die volgende leerlinge van Hoër Volkskool het na die volgende rondte van die Wow-Spelfees deurgedring. Die kompetisie vind op 15 Augustus by Graaff-Reinet Primêr plaas.Baie sterkte aan elkeen van die julle wat aan die spelfees deelneem.Foto:Agter: Veruschka Mesihilinie, Merlize Jaftha, Chandre Mali, Keisha FortuinVoor: Venique Meyer, Jaymee Barnard, Vochenique Meyer, Chaendre DamonsAfwesig: Janeske Bester en…

Lees Meer

Boogskiet

Baie sterkte aan Hoër Volkskool se leerders wat vandag op Bathurst aan die OP Boogskietkampioenskap deelneem. Foto’s van Mikha Enslin en John Read tydens verlede week se oefening by HVS.

Lees Meer