Marilie Moolman Tennistoernooi

Hoër Volkskool het weereens die uitnodiging aanvaar om van 14 – 17 Augusuts 2024 in Cradock aan die hoogaangeskrewe Marilie Moolman Tennistoernooi deel te neem. Hierdie toernooi lok jaarliks die top skole van regoor die land. Hoër Volkskool het nie teruggestaan nie en die uitdaging aanvaar om hul beste tydens elke wedstryd te gee.Die loting…

Lees Meer

Huis Cronje

Elke projek wat aangepak en voltooi word, bring sy eie trots mee. Onlangs was Huis Cronjé aan die beurt en spog die koshuis met pragtige nuwe badkamers.Dit is alom bekend dat Volkskool se koshuise goeie verblyf gedurende die week bied en dat die leerders gelukkig is en die koshuislewe baie geniet.Die koshuiskomitee se voorsitter, Hendrik…

Lees Meer

Skaak

Michayle Maarman het die afgelope naweek in Queenstown aan die OP se skaakproewe deelgeneem. Hy het Hoër Volkskool, asook die Sarah Baartman distrik verteenwoordig.Michayle het baie goed gevaar en baie van sy wedstryde gewen, maar het ongelukkig nie die OP-span gehaal nie. Dit is al reeds ‘n baie groot prestasie om tot by hierdie rondte…

Lees Meer

Camdeboo Eisteddfod Uitslae

Musiek Drie van Hoër Volkskool se musiekante het aan die Camdeboo Eisteddfod deelgeneem. Ons leerder het hul uitstekend van hul taak gekwyt!Uitslae is as volg:Alice du Toit doen twee stukke in die senior klavieruitvoeringafdeling. Vir Moment Musical deur Schubert (romanties), behaal sy ‘n goue toekenning en vir Velocity deur F. Burgmuller (klassiek), behaal sy cum…

Lees Meer

Wow Spelfees

Jaymee Barnard het tydens die WOW-spelfees se distrikskompetisie ‘n tweede plek in die graad 9-afdeling verower. Baie geluk, Jaymee!Die volgende leerlinge het na die OP-rondte wat op 31 Augustus 2024 te Gerberqha plaasvind, deurgedring. Hulle is:Agter: Jaymee Barnard, Chandre Mali, Merlise Japhta en Veruschka Meshiline.Voor: Vochenique Meyer, Chaendre Damons en Venique Meyer.Baie sterkte aan elkeen…

Lees Meer

GRT Superbal 30&31 Augustus

Op 30 & 31 Augustus bied ons die jaarlikse GRT SUPERBAL aan. Onthou om in te skryf vir die Superbal voor Saterdag 24 Augustus. Boek jou span https://docs.google.com/…/1FAIpQLSeczc0…/viewform Bring die kinders saam vir ‘n lekker fliek-aand Vrydag 30 Augustus. Kontak Hester vir enige navrae: Selnr. 0724659494. Besprekings:: https://forms.gle/P2BgEjpDr3g1sV5b9 Besoek gerus ons amptelike SUPERBAL facebookblad:

Lees Meer

Graaff-Reinet Readers’ Choice Awards

Die afgelope vier maande het lesers van die Graaff-Reinet Advertiser die geleentheid gehad om vir die “2024 Best of Graaff-Reinet Readers’ Choice Awards” te stem.Hoër Volkskool is as die wenner van die kategorie beste hoërskool en Laer Volkskool Graaff-Reinet is as die kategoriewenner vir die beste laerskool in Graaff-Reinet aangewys. Weppie Preppie het die toekenning…

Lees Meer