Vandag het die matriekklas van 2025 hulle merk gemaak — letterlik!

Met ons nuwe hekkie-tradisie was die matrieks die eerstes wat deur die hek stap na die buitewêreld toe — ’n simbool van nuwe avonture wat wag.

Opgewondenheid, trane en laggies het elke leerder hul handtekening op ‘n lap van herinneringe gesit. Dit is nie net ink op ’n lap nie, dit is ’n viering van jare se vriendskap, harde werk en onvergeetlike oomblikke.

Meer Nuusberigte