‘n Trots oomblik vir Volkskool! Wat ’n voorreg om as een van die Top-20-finaliste in die Afrikaans Amptelik 100-skolekompetisie aangewys te word! Ons sê baie dankie aan ons leerders, onderwysers, ouers en oudskoliere – elkeen wat bygedra het om Afrikaans met trots en kreatiwiteit te vier. Julle gees en liefde vir ons taal maak hierdie…
Lees Meer‘n Simboliese ontmoeting tussen Laer- en Hoër Volkskool se leiers. Op 3 November het die Hoofseun en Hoofdogter van 2026 van Hoër Volkskool ’n draai gaan maak by Laer Volkskool se nuwe leiers vir 2026. Die besoek was ‘n besondere oomblik vol trots en verbondenheid tussen die twee skole. Die jong leiers het mekaar gelukgewens…
Lees Meer